Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » urineweginfeksie
urineweginfeksie [boodskap #143022] Wo, 30 Augustus 2023 15:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
urineweginfeksie
Afbreking: u•ri•ne•weg•in•fek•sie
Samestelling: urineweg + infeksie


Selfstandige naamwoord: urineweginfeksie
Meervoud: urineweginfeksies

Betekenis:
• 'n Bakteriële infeksie van die urineweg (niere, ureter, blaas of urethra).

Gebruik:
• Bakterieë wat in die derms teenwoordig is kan die urinebuis en blaas binnedring en urineweginfeksie veroorsaak.

Sinoniem:
• nieraandoening

Hiponiem:
• blaasontsteking

Vertaling:
Engels: urinary tract infection
Nederlands: urineweginfectie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: urinemonster
Volgende onderwerp: blaasinfeksie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:00:46 MGT 2024