Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » urineweg
urineweg [boodskap #143020] Wo, 30 Augustus 2023 14:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
urineweg
Afbreking: u•ri•ne•weg
Samestelling: urine + weg


Selfstandige naamwoord: urineweg
Meervoud: urineweë

Betekenis:
• Die organe wat urine produseer en afvoer.

Gebruik:
• Die urineweg bestaan uit die niere, twee urineleiers (ureters), die blaas en die urinebuis (uretra).

Afgelei:
• urineweginfeksie

Vertaling:
Engels: urinary tract, urinary passage
Nederlands: urineweg

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: urineer
Volgende onderwerp: urinemonster
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 00:59:00 MGT 2024