Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » urineer
urineer [boodskap #143019] Wo, 30 Augustus 2023 14:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
urineer
Afbreking: u•ri•neer


Werkwoord: urineer
Verlede tyd: het geürineer
Teenwoordige deelwoord: urinerend, urinerende

Betekenis:
• Om die blaas te ledig; water te laat; urine afskei.

Gebruik:
• 'n Pyn wanneer 'n mens urineer kan 'n simptoom van een van verskeie siektes van die urienweg wees.

Sinoniem:
• fluit
• piepie
• pis

Afgelei:
• urineermiddel
• urinering

Vertaling:
Engels: to urinate
Nederlands: urineren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: urine
Volgende onderwerp: urineweg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 00:18:43 MGT 2024