Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » urine
urine [boodskap #143018] Wo, 30 Augustus 2023 13:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
urine
Afbreking: u•ri•ne


Selfstandige naamwoord: urien, urine
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Geel vloeistof wat deur die niere afgeskei en die liggaam deur die blaas verlaat.

Gebruik:
• As jy bloed in jou urine sien, moet jy by 'n dokter uitkom.

Wisselvorm:
• urien

Sinoniem:
• nierafskeiding
• piepie
• pis
• water (eufemisties)

Afgelei:
• urineblaas
• urinebuis
• urinebak
• urinedrang
• urinekanaal
• urineleier
• urinemonster
• urineondersoek
• urinesuur
• urinevlek

Vertaling:
Engels: urine
Nederlands: urine

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onwelriekend
Volgende onderwerp: urineer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:29:31 MGT 2024