Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onbeweeglik
onbeweeglik [boodskap #143014] Wo, 30 Augustus 2023 07:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onbeweeglik
Afbreking: on•be•weeg•lik
Samestelling: on- + beweeglik


Byvoeglike naamwoord: onbeweeglik
Vergrotende trap: onbeweegliker
Oortreffende trap: onbeweeglikste
Attributief: onbeweeglike
Partitief: onbeweegliks

Betekenis:
• Wat nie beweeg nie, of wat nie baie beweeglik is nie.

Gebruik:
• 'n Pofadder se byt kan die arms en bene onbeweeglik styf maak weens bloeding of bloedstolling in die geaffekteerde spiere.

Sinoniem:
• bewegingloos
• immobiel
• ingewortel
• onbeweegbaar
• onroerend
• onversetlik
• onwrikbaar
• paalvas
• rotsvas
• standvastig

Afgelei:
• onbeweeglikheid

Vertaling:
Engels: immovable, immobile, unyielding, stationary, motionless
Nederlands: onbeweeglijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanheg
Volgende onderwerp: leegmaak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:26:15 MGT 2024