Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanheg
aanheg [boodskap #143013] Di, 29 Augustus 2023 19:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanheg
Afbreking: aan•heg
Samestelling: aan + heg


Werkwoord: heg aan, aanheg
Verlede tyd: het aangeheg

Betekenis:
• Om iets aan iets anders vas te maak.

Gebruik:
• Voltooi die aansoekvorm en heg die relevante dokumente aan.
• Ma het my hemp se die knoop weer aangeheg.

Sinoniem:
• aanhak
• aansit
• aanvoeg
• aanwerk
• bylas
• vasheg
• vassit

Antoniem:
• afhaal
• losmaak

Afgelei:
• aanhegbaar
• aanhegsel
• aanhegting

Vertaling:
Engels: to attach, affix
Nederlands: aanhechten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aansit
Volgende onderwerp: onbeweeglik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 00:59:22 MGT 2024