Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » woordkeuse
woordkeuse [boodskap #142980] Sa, 26 Augustus 2023 19:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19557
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
woordkeuse
Afbreking: woord•keu•se
Samestelling: woord + keuse


Selfstandige naamwoord: woordkeuse
Meervoud: woordkeuses

Betekenis:
• Die keuse van woorde wat 'n bepaalde betekenis en gevoel oordra.

Gebruik:
• Subtiele woordkeuse kan bepaalde gedagtes en denkbeelde by die leser oproep.

Sinoniem:
• bewoording
• frasering
• verwoording

Vertaling:
Engels: choice of words, phraseology
Nederlands: woordkeuze

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voeg
Volgende onderwerp: topografies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jul 13 13:02:45 MGT 2024