Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tydsprong
tydsprong [boodskap #142972] Sa, 26 Augustus 2023 06:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19557
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tydsprong
Afbreking: tyd•sprong
Samestelling: tyd + sprong


Selfstandige naamwoord: tydsprong
Meervoud: tydspronge

Betekenis:
• 'n Verbreking in die tydsverloop (chronologie) soos daar van die een tyd na 'n ander tyd gespring word, meestal as verteltegniek.

Gebruik:
• Hoofstuk twee is 'n tydsprong na die verlede waar die verteller aan jy jong dae terugdink.

Vertaling:
Engels: time jump, time-shift
Nederlands: tijdsprong

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toondoof
Volgende onderwerp: vetdruk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jul 13 15:25:06 MGT 2024