Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » versnel
versnel [boodskap #142967] Vr, 25 Augustus 2023 15:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19557
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
versnel
Afbreking: ver•snel
Samestelling: ver- + snel


Werkwoord: versnel
Verlede tyd: het versnel

Betekenis:
• Om die snelheid te verhoog; sneller/vinniger maak.

Gebruik:
• 'n Katalisator versnel 'n chemiese reaksie.

Sinoniem:
• aandruk
• aanja
• bespoedig
• vergou
• verhaas

Afgelei:
• versnelde
• versneller
• versnelling
• versnelvermoë

Vertaling:
Engels: to speed, accelerate, quicken
Nederlands: versnellen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vasbyt
Volgende onderwerp: bewoord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jul 13 16:04:22 MGT 2024