Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Hoe weet jy jy kom van Brakpan af?
Hoe weet jy jy kom van Brakpan af? [boodskap #142949] Do, 24 Augustus 2023 09:19
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Hier is 'n paar maniere om te weet jy is van Brakpan af:

1. Die Halloween-pampoen op jou stoep het meer tande as jou cherry.

2. Jy laat jou 12 jarige dogter toe om voor haar kinders te rook.

3. Jy is al drie keer getroud, maar jou skoonouers bly dieselfde.

4. Die grootste dorp wat jy al besoek het is Liquour City.

5. Jou bure dink jy is 'n speurder, want die polisie bring jou altyd huis toe.

6. Jou karre word nooit gesteel nie, wat daar is twee karwagte in jou huisgesin.
Vorige onderwerp: Huishulp
Volgende onderwerp: Beurtkrag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 06:32:19 MGT 2024