Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kwytskelding
kwytskelding [boodskap #142873] Vr, 11 Augustus 2023 14:35
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19555
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kwytskelding
Afbreking: kwyt•skel•ding
Samestelling: kwytskel(d) + -ing


Selfstandige naamwoord: kwytskelding
Meervoud: kwytskeldinge, kwytskeldings

Betekenis:
• Die handeling van kwytskel; die vrystelling van skuld of 'n verpligting.

Gebruik:
• Ouers wat nie die skoolgelde kan betaal nie kan om kwytskelding aansoek doen.

Sinoniem:
• amnestie
• genade
• pardon
• vergewing
• vergiffenis
• vergifnis

Vertaling:
Engels: absolution, acquittal, forgiveness, cancellation, waiving
Nederlands: kwijtschelding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: manifesteer
Volgende onderwerp: oorweeg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jul 13 10:43:05 MGT 2024