Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorlegging
voorlegging [boodskap #142806] Vr, 04 Augustus 2023 11:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19557
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorlegging
Afbreking: voor•leg•ging


Selfstandige naamwoord: voorlegging
Meervoud: voorleggings
Verkleinwoord: voorlegginkie
Meervoud van verkleining: voorlegginkies

Betekenis:
• Iets wat vir oorweging voorgelê word.

Gebruik:
• AfriForum het 'n voorlegging by die VN se Menseregteraad ingedien.

Sinoniem:
• indiening
• inhandiging
• inlewering
• presentasie

Vertaling:
Engels: submission, presentation
Nederlands: voorlegging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gun
Volgende onderwerp: dring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jul 13 15:56:04 MGT 2024