Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waarom ZA en niet SA?
Waarom ZA en niet SA? [boodskap #13970] Wo, 22 April 1998 00:00 na volgende boodskap
rufus  is tans af-lyn  rufus
Boodskappe: 3
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
Hallo,

Kan iemand mij uitleggen waarom de landen-code (zoals achter op auto's en
op het Internet "ZA" is en niet "SA" ? Zowel in het Afrikaans (Suid-Afrika)
als in het Engels (South-Africa) is de afkorting "SA", terwijl ZAmbia als
code "ZM" heeft.

Alvast bedankt, r u f u s

http://people.zeelandnet.nl/rufus/ (Voor LiNgala, SiLozi,KiSwahili)
Re: Waarom ZA en niet SA? [boodskap #13971 is 'n antwoord op boodskap #13970] Wo, 22 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
doos  is tans af-lyn  doos
Boodskappe: 14
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ek weet nie, maar spekuleer:

1. Moontlik het die afkorting reeds sy beslag gekry toe Afrikaans nader
aan Nederlands was (Zuid-Afrika).
2. Moontlik is die ouer vorm later doelbewus behou om verwarring met
Suid-Amerika, Suid-Australië, Saudi-Arabië, ens. te vermy.
Re: Waarom ZA en niet SA? [boodskap #13972 is 'n antwoord op boodskap #13970] Wo, 22 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
rufus wrote:

> Kan iemand mij uitleggen waarom de landen-code (zoals achter op auto's en
> op het Internet "ZA" is en niet "SA" ? Zowel in het Afrikaans (Suid-Afrika)
> als in het Engels (South-Africa) is de afkorting "SA", terwijl ZAmbia als
> code "ZM" heeft.

Ek praat onder korreksie, maar ek dink dit kom uit 'n era toe Hollands en
nie Afrikaans nie nog een van die amptelike landstale was, en Suid-Afrika
dus Zuid Afrika was.

Afrikaans het in die 1920's amptelike status gekry.

Groete

Henri Burger, Tzaneen. RSA
'Afrika is Nie vir Sissies Nie!'
(e-mail: remove 'sukikaki.')
Re: Waarom ZA en niet SA? [boodskap #13992 is 'n antwoord op boodskap #13970] Do, 23 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gideon  is tans af-lyn  Gideon
Boodskappe: 194
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
arno Vdh wrote in message ...
> is het niet handig om er weer een taal van te maken, het afrikaans en
> nederlands en vlaams.
> en surinaams
>
Miskien sal dit goed wees as die Nederlandsagtige mense deur die wêreld
saamstaan en al die tale as susterstale erken en miskien by mekaar probeer
leer sal dit goes wees. Ek is in die proses om Nederlands te leer en vind
die vervorminge en verwantskappe tussen die twee tale heel interessant.

> het afrikaans zal volgens mij toch onder grote druk komen te staan en
> vervangen worden door het engels.
>
Hmmm... Arno. Daar is amper iets soos 8 Miljoen mense wat Afrikaans as hul
huistaal beskou hier in Suid Afrika, en dan is daar 'n goeie 30 miljoen wat
dit magtig is. Die 14 miljoen of so in Nederland saam met die paar miljoen
versprei oor die res van die wêreld wat Nederlands praat laat nie Nederlands
vêr voor nie. Ek sou sê daar is maar 25 % meer mense in die wêreld wat
Nederlands magtig is as wat AFrikaans magtig is. Wat laat jou dink dat
Afrikaans enigsins onder meer druk is as Nederlands?

-Gideon-
Re: Waarom ZA en niet SA? [boodskap #13993 is 'n antwoord op boodskap #13970] Do, 23 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Arno,
Ons het 'n uitdrukking; "Die Kaap is weer Hollands" Het willen seggen alst
gaat voor de wind. Ek vond dan ook uw voorstel heel leuk. Wat hebben geword
van de Zuid-Molukkers? Bestaat dat wel? Zijn dat slegs een scheldnaam?
Het zal al vast tof zijn om in het zelfde "ploeg" te konnen spelen alst
Rijkhaard en Goelemans. Wat hebben geworden met Johan Kruyf. Nog steeds in
Spanje?

Groete van Soweto tot Haarlem (Soweto staan vir SOuth WEstern TOwnships)
Kobus

> arno skryf:
>
>> is het niet handig om er weer een taal van te maken, het afrikaans en
>> nederlands en vlaams.
>> en surinaams
>>
>> het afrikaans zal volgens mij toch onder grote druk komen te staan en
>> vervangen worden door het engels.
>>
>> want wij kunnen vrienden zijn en geen taalvijanden?

Henri Burger skryf

> Arno, 'n Taal leef nie omdat hy in die gange van staatsdepartemente gepraat word
> nie (dit help natuurlik), maar omdat mense hom in hul huise en op straat
> praat. Jy sal verbaas wees om te hoor waar word Afrikaans oral in SA
> gepraat - in Soweto heelwat. Hoe dikwels word Nederlands in die vergadersale van die Europese Unie
> gepraat?
Re: Waarom ZA en niet SA? [boodskap #13994 is 'n antwoord op boodskap #13970] Do, 23 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reuben Adolf Aldum  is tans af-lyn  Reuben Adolf Aldum
Boodskappe: 27
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Junior Lid
"arno Vdh" wrote:

> is het niet handig om er weer een taal van te maken, het afrikaans en
> nederlands en vlaams.
> en surinaams

> het afrikaans zal volgens mij toch onder grote druk komen te staan en
> vervangen worden door het engels.

> want wij kunnen vrienden zijn en geen taalvijanden???????????

> arno

Arno,

Afrikaans is die jongste Wes Germaanse taal en is dus uniek. Dit sou
dalk op die oog af handig klink om tale te laat saamsmelt, maar wat
van die sosiale funksie wat 'n taal vervul? Die verlies van 'n mense
se eie taal het ook baie negatiewe gevolge soos: verlies aan
selfvertroue, versteurde verhoudings met ouer familie-lede, sosiale
isolasie, die bevraagtekening van 'n mens se eie identiteit en
groepsgevoel.

Ek het so 'n ruk gelede 'n interessante artikel gelees oor die
oorlewing van die Hollandse taal onder Hollandse uitgewekenes na Oz.
Die persoon se studies het getoon dat die Hollanders baie gou na
Engels oorgeskakel het. Die taalkundige het die 'core value' van die
groep bevraagteken. Nou wonder ek hoe die Afrikaanse aankomelinge hier
in Oz sal vaar met hulle taal?

Willemien
Re: Waarom ZA en niet SA? [boodskap #13995 is 'n antwoord op boodskap #13970] Do, 23 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
rufus wrote in message ...
> Hallo,
>
> Kan iemand mij uitleggen waarom de landen-code (zoals achter op auto's en
> op het Internet "ZA" is en niet "SA" ? Zowel in het Afrikaans (Suid-Afrika)
> als in het Engels (South-Africa) is de afkorting "SA", terwijl ZAmbia als
> code "ZM" heeft.
>
> Alvast bedankt, r u f u s

Die identifikasiekode vir SA is, soos jy uitwys, ZA - ook vir die
identifikasienommers en roepseine van skepe, vliegtuie en radiostasies ens.

Dit is afgelei vn die Nederlands: Zuid Afrika.

Die inetrnasionale stelsel van identifikasie is kort na die Eerste
Wêreldoorlog ingestel. In daardie stadium was die ampstale van die land
Engels en Nederlands. Afrikaans het Nederlands enkele jare later as ampstaal
vervang.

Die kode SA word vir 'n ander land gebruik,maar ek kan nie onthou watter een
nie.

Groete, Leendert
Re: Waarom ZA en niet SA? [boodskap #13996 is 'n antwoord op boodskap #13970] Do, 23 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
arno skryf:

> is het niet handig om er weer een taal van te maken, het afrikaans en
> nederlands en vlaams.
> en surinaams
>
> het afrikaans zal volgens mij toch onder grote druk komen te staan en
> vervangen worden door het engels.
>
> want wij kunnen vrienden zijn en geen taalvijanden???????????

Arno,

'n Taal leef nie omdat hy in die gange van staatsdepartemente gepraat word
nie (dit help natuurlik), maar omdat mense hom in hul huise en op straat
praat. Jy sal verbaas wees om te hoor waar word Afrikaans oral in SA
gepraat - in Soweto heelwat.

Hoe dikwels word Nederlands in die vergadersale van die Europese Unie
gepraat?

Groete

Henri Burger, Tzaneen. RSA
'Afrika is Nie vir Sissies Nie!'
(e-mail: remove 'sukikaki.')
Re: Waarom ZA en niet SA? [boodskap #13997 is 'n antwoord op boodskap #13970] Do, 23 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
arno  is tans af-lyn  arno
Boodskappe: 29
Geregistreer: Maart 1998
Karma: 0
Junior Lid
is het niet handig om er weer een taal van te maken, het afrikaans en
nederlands en vlaams.
en surinaams

het afrikaans zal volgens mij toch onder grote druk komen te staan en
vervangen worden door het engels.

want wij kunnen vrienden zijn en geen taalvijanden???????????

arno
Re: Waarom ZA en niet SA? [boodskap #13998 is 'n antwoord op boodskap #13970] Do, 23 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gideon  is tans af-lyn  Gideon
Boodskappe: 194
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Leendert van Oostrum wrote in message ...

> Die kode SA word vir 'n ander land gebruik,maar ek kan nie onthou watter een
> nie.
>

Saudi Arabië

-Gideon-
Re: Waarom ZA en niet SA? [boodskap #14073 is 'n antwoord op boodskap #13970] So, 26 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Grove Erasmus[1]  is tans af-lyn  Grove Erasmus[1]
Boodskappe: 12
Geregistreer: November 1996
Karma: 0
Junior Lid
On 22 Apr 1998 09:07:14 GMT You Wrote:

> Hallo,
>
> Kan iemand mij uitleggen waarom de landen-code (zoals achter op auto's en
> op het Internet "ZA" is en niet "SA" ? Zowel in het Afrikaans (Suid-Afrika)

Moontlik omdat ZA beter is en beter klink :-)))

--

Groetnis/Regards,
Mike Erasmus

**********************************
Visual basic5/SQl-Server developer
Visit Amiga-mSQL page at
http://members.smartnet.co.za/~horror
**********************************

--> Brought to you by World News (Amiga) v0.89
Re: Waarom ZA en niet SA? [boodskap #14106 is 'n antwoord op boodskap #13970] Ma, 27 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Secret Squirrel  is tans af-lyn  Secret Squirrel
Boodskappe: 34
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Volle Lid
Cos SA was taken already dummy!!!

Squirrel
Re: Waarom ZA en niet SA? [boodskap #14280 is 'n antwoord op boodskap #13970] So, 03 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Yves GABARRE  is tans af-lyn  Yves GABARRE
Boodskappe: 2
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
Die antwoord is dat "SA" is vir Saudiese Arabië. So "ZA" is vir Zuid-Afrika,
Suid-Afrika se oue nederlandse naam.
********************************
Mike Erasmus het geskryf in
...
> On 22 Apr 1998 09:07:14 GMT You Wrote:
>
>> Hallo,
>>
>> Kan iemand mij uitleggen waarom de landen-code (zoals achter op auto's en
>> op het Internet "ZA" is en niet "SA" ? Zowel in het Afrikaans
(Suid-Afrika)
>
> Moontlik omdat ZA beter is en beter klink :-)))
>
> --
>
>
> Groetnis/Regards,
> Mike Erasmus
>
> **********************************
> Visual basic5/SQl-Server developer
> Visit Amiga-mSQL page at
> http://members.smartnet.co.za/~horror
> **********************************
>
> --> Brought to you by World News (Amiga) v0.89
Re: Waarom ZA en niet SA? [boodskap #14299 is 'n antwoord op boodskap #13970] Ma, 04 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
rufus  is tans af-lyn  rufus
Boodskappe: 3
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
Yves GABARRE wrote
> Die antwoord is dat "SA" is vir Saudiese Arabië.

Het officiële landenkenteken voor Saudi Arabië is "KSA" (Kingdom of Saudi
Arabia).
Er is geen land in de wereld wat de afkorting "SA" gebruikt.

Bedankt voor jullie reakties, het meest geloofwaardige antwoord tot nu toe
vond ik dit onderstaande van "Leendert":

> Die internasionale stelsel van identifikasie is kort na die Eerste
> Wêreldoorlog ingestel. In daardie stadium was die ampstale van die land
> Engels en Nederlands. Afrikaans het Nederlands enkele jare later as ampstaal
> vervang.

r u f u s

http://people.zeelandnet.nl/rufus/ (Voor LiNgala, SiLozi,KiSwahili)
Re: Waarom ZA en niet SA? [boodskap #14369 is 'n antwoord op boodskap #13970] Wo, 06 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
H.W.M.  is tans af-lyn  H.W.M.
Boodskappe: 16
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
arno Vdh wrote:
-----------------------
> het afrikaans zal volgens mij toch onder grote druk komen te staan en
> vervangen worden door het engels.
>
----------------
ek hoor 'n zoemer hier !
hwm
Vorige onderwerp: Verlore Pos
Volgende onderwerp: Gloudina en Leendert se moddergooiwedstryd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 12:36:53 MGT 2024