Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » benodig
benodig [boodskap #142779] Wo, 02 Augustus 2023 12:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19557
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
benodig
Afbreking: be•no•dig
Samestelling: be- + nodig


Werkwoord: benodig
Verlede tyd: het benodig

Betekenis:
• Om iets nodig te hê.

Gebruik:
• Hy benodig hulp.

Vertaling:
Engels: to need, require
Nederlands: benodigen


Byvoeglike naamwoord: benodig
Attributief: benodigde

Betekenis:
• Wat nodig is. Waaraan daar 'n behoefte bestaan.

Gebruik:
• Hou aan tot jy die benodigde resultaat verkry.

Sinoniem:
• gesoek
• gevraag
• nodig
• vereis

Afgelei:
• benodigdheid

Vertaling:
Engels: wanted, required, necessary
Nederlands: benodigd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sakeonderneming
Volgende onderwerp: verhoging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jul 13 16:21:34 MGT 2024