Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kragkabel
kragkabel [boodskap #142716] Do, 27 Julie 2023 18:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19557
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kragkabel
Afbreking: krag•ka•bel
Samestelling: krag + kabel


Selfstandige naamwoord: kragkabel
Meervoud: kragkabels
Verkleinwoord: kragkabeltjie
Meervoud van verkleining: kragkabeltjes

Betekenis:
• 'n Kabel vir die lewering van elektrisiteit.

Gebruik:
• Die buurt se inwoners was vir 'n groot deel van die dag sonder krag nadat kragkabels in die straat gesteel is.

Vertaling:
Engels: power cable
Nederlands: stroomkabel, elektriciteitssnoer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voortduur
Volgende onderwerp: laagdrukstelsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jul 13 11:19:36 MGT 2024