Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » risikobestuurder
risikobestuurder [boodskap #142704] Wo, 26 Julie 2023 17:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19549
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
risikobestuurder
Afbreking: ri•si•ko•be•stuur•der
Samestelling: risiko + bestuurder


Selfstandige naamwoord: risikobestuurder
Meervoud: risikobestuurders

Betekenis:
• Persoon wat risikobestuur toepas. Iemand wat risiko's identifiseer, prioritiseer en bestuur.

Gebruik:
• 'n Boer is nie net 'n besigheidsman nie, maar moet ook 'n goeie weerleser en 'n risikobestuurder wees.

Vertaling:
Engels: risk manager
Nederlands: risicobestuurder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ammunisie
Volgende onderwerp: gebeurlikheidsplan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jul 13 08:25:01 MGT 2024