Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Toets aanhegsels - eggs.JPG (0/1)
Re: Toets aanhegsels - eggs.JPG (0/1) [boodskap #1409] Di, 22 Julie 2003 07:38 na volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:gh7ohvc1qo3tofnph9ghu4fakamf2o2ndj@4ax.com...
> Katryn wrote:
>
>> Het dit gewerk?
>
> Nope. :-)
>
> Terloops, hier is 'n skakel na die kleure van die eiers waarvan ek 'n
> foto probeer plaas het as iemand dalk belangstel. (Dankie tog vir die
> Internet) :-)
> http://araucana.freeservers.com/Blue&Blues.htm
>

Ek het nog nooit van hoenders gehoor wat gekleurde eiers le nie! Ek wonder
waarom meer mense nie die hoenders aanhou nie... Dit sal die ontbyt tafel
heelwat kan opvrolik. Jammer oor die aanhegsel.... maar ek het na die site
gaan kyk.

Andries is daar sulke hoenders in SA?

Lorinda
Re: Toets aanhegsels - eggs.JPG (0/1) [boodskap #1416 is 'n antwoord op boodskap #1409] Di, 22 Julie 2003 21:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 22 Jul 2003 08:38:19 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> "Katryn" wrote in message
> news:gh7ohvc1qo3tofnph9ghu4fakamf2o2ndj@4ax.com...
>> Katryn wrote:
>>
>>> Het dit gewerk?
>>
>> Nope. :-)
>>
>> Terloops, hier is 'n skakel na die kleure van die eiers waarvan ek 'n
>> foto probeer plaas het as iemand dalk belangstel. (Dankie tog vir die
>> Internet) :-)
>> http://araucana.freeservers.com/Blue&Blues.htm
>>
>
> Ek het nog nooit van hoenders gehoor wat gekleurde eiers le nie! Ek wonder
> waarom meer mense nie die hoenders aanhou nie... Dit sal die ontbyt tafel
> heelwat kan opvrolik. Jammer oor die aanhegsel.... maar ek het na die site
> gaan kyk.
>
> Andries is daar sulke hoenders in SA?
>
> Lorinda
>
>

Ja Katryn, daardie eiers word gelê deur aracaunas.

Speedy
Re: Toets aanhegsels - eggs.JPG (0/1) [boodskap #1417 is 'n antwoord op boodskap #1416] Di, 22 Julie 2003 23:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:er9rhvsv1676jha79se67ljcm1s1s0dmq7@4ax.com...
>
> Ja Katryn, daardie eiers word gelê deur aracaunas.
>
> Speedy

Het jy hulle al gesien? Hou mense hulle aan in SA?

Lorinda
Re: Toets aanhegsels - eggs.JPG (0/1) [boodskap #1418 is 'n antwoord op boodskap #1417] Wo, 23 Julie 2003 18:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 23 Jul 2003 00:02:54 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> "Speedy Gonzales" wrote in message
> news:er9rhvsv1676jha79se67ljcm1s1s0dmq7@4ax.com...
>>
>> Ja Katryn, daardie eiers word gelê deur aracaunas.
>>
>> Speedy
>
> Het jy hulle al gesien? Hou mense hulle aan in SA?
>
> Lorinda
>
>

Nie sover ek kan onthou nie. Ek het die naam by Katryn se buurman
geleer.

> En ken een van julle dalk hierdie weird hoenders wat sulke gekleurde
> eiers lê? My buurman bring die goed nou die dag hier aan, en vertel
> my dat dit van "easter hens" afkomstig is. Die werklike naam van
> hierdie hoenders wat sulke gekleurde eiers lê is 'aracaunas'.

Toe klink dit slim omdat ek ook nou weet wat hulle genoem word

SG
Re: Toets aanhegsels - eggs.JPG (0/1) [boodskap #1425 is 'n antwoord op boodskap #1409] Do, 24 Julie 2003 19:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda wrote:

>
> "Katryn" wrote in message
> news:gh7ohvc1qo3tofnph9ghu4fakamf2o2ndj@4ax.com...
>> Katryn wrote:
>>
>>> Het dit gewerk?
>>
>> Nope. :-)
>>
>> Terloops, hier is 'n skakel na die kleure van die eiers waarvan ek 'n
>> foto probeer plaas het as iemand dalk belangstel. (Dankie tog vir die
>> Internet) :-)
>> http://araucana.freeservers.com/Blue&Blues.htm
>>
>
> Ek het nog nooit van hoenders gehoor wat gekleurde eiers le nie! Ek wonder
> waarom meer mense nie die hoenders aanhou nie... Dit sal die ontbyt tafel
> heelwat kan opvrolik. Jammer oor die aanhegsel.... maar ek het na die site
> gaan kyk.
>
> Andries is daar sulke hoenders in SA?
>
> Lorinda

ummm..wel..julle het my...ek het geen idiee nie..
Re: Toets aanhegsels - eggs.JPG (0/1) [boodskap #1427 is 'n antwoord op boodskap #1409] Do, 24 Julie 2003 20:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 23 Jul 2003 18:45:39 -0400, Katryn wrote:

> Speedy Gonzales wrote:
>
>> Toe klink dit slim omdat ek ook nou weet wat hulle genoem word
>
> LOL! Ek het netnou vir my man daardie stuk van jou oor Cremora Machel
> en die Coffee mate vertel, en hy het net so hard gelag soos ek. Jy is
> vandag weer op jou stukke, nè SG? :-))


En jy't natuurlik ook aan hom verduidelik dat mate ook
anders gespel kan word in Afrikaans, né Katryn:-)

SG
Re: Toets aanhegsels - eggs.JPG (0/1) [boodskap #1428 is 'n antwoord op boodskap #1409] Do, 24 Julie 2003 20:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 24 Jul 2003 16:42:18 -0400, Katryn wrote:

> Speedy Gonzales wrote:
>
>> En jy't natuurlik ook aan hom verduidelik dat mate ook
>> anders gespel kan word in Afrikaans, né Katryn:-)
>
> Um... Ek hét nogal.
>
> Terloops, hier in die Suide sê die ouens iemand het "too much cream in
> their coffee" as hulle verwys na mense van gemengde ras soos Colin
> Powell (Vir wie ek baie respek het, BTW) Dit is maar net vir my 'n
> snaakse sêding. :-))
>
> Gaan ek nou uitgeskel word dat ek rassisties is? :-)

Hier in die verdere Suide we would call it 'too little cream' of
course:-) Ek self het hope respek vir Colin Powell. Joune
verbaas my, gesien in die lig van sy oerwoud ondersteuning.
(Oerwoud soos in Bush)

Natuurlik is jy rasssities, maar hier kan jy dit bekostig ;-)
Re: Toets aanhegsels - eggs.JPG (0/1) [boodskap #1433 is 'n antwoord op boodskap #1409] Do, 24 Julie 2003 21:25 Na vorige boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 24 Jul 2003 17:05:42 -0400, Katryn wrote:

> Dis dan goed. :-) Jy weet mos dat ek die woord "rassisties' in
> elkgeval sien as 'n politiese magwoord om mense te mislei.
> Rassehaat en xenofobie is iets definitief - maar rassisme? Dis 'n
> belaglike maaksel van politici. Enniewy...
> :-)
>

Rassisme is, mi, kultuurtrots.
Soos jy sê. enniewy...

Lorinda het 'n posprobleem.
Om een of ander rede kan sy vanaand nie
skakel met dié nuusgroep nie.

Speedy
Vorige onderwerp: Stillerige aand
Volgende onderwerp: Fleur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 18:07:59 MGT 2024