Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » deurdruk
deurdruk [boodskap #142693] Wo, 26 Julie 2023 12:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19549
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
deurdruk
Afbreking: deur•druk
Samestelling: deur + druk


Werkwoord: druk deur, deurdruk
Verlede tyd: het deurgedruk

Betekenis:
• Om van die een kant na die ander kant deur iets te druk.
• (figuurlik) Om te volhard; tot die end te volhou.

Gebruik:
• Die bees druk sy kop deur die hek.
• Matriek is moeilik, maar 'n mens moet eenvoudig vasbyt en deurdruk.

Sinoniem:
• deurstaan
• vasbyt
• volhard
• volhou
• voortdryf
• voortgaan

Afgelei:
• deurdrukker
• deurdruklyn
• deurdruksteek

Vertaling:
Engels: to press through; to persist, persevere
Nederlands: doordrukken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: redaksie
Volgende onderwerp: voorts
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jul 13 08:28:36 MGT 2024