Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » werkswinkel
werkswinkel [boodskap #142668] So, 23 Julie 2023 11:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19432
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
werkswinkel
Afbreking: werks•win•kel
Samestelling: werk + -s- + winkel


Selfstandige naamwoord: werkswinkel
Meervoud: werkswinkels
Verkleinwoord: werkswinkeltjie
Meervoud van verkleining: werkswinkeltjies

Betekenis:
• 'n Winkel/plek waar ambagsmanne werskaf.
• 'n Byeenkoms van mense vir opleiding of om 'n probleem aan te spreek.

Gebruik:
• Die motor is in die werkswinkel vir sy jaarlikse diens.
• In hierdie werkswinkel word daar op die eerste 5 boeke van die Ou Testament gefokus.

Wisselvorm:
• werkwinkel

Vertaling:
Engels: workshop
Nederlands: werkswinkel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kortaf
Volgende onderwerp: kampeerplek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 12:50:45 MGT 2024