Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » herstelwerk
herstelwerk [boodskap #142666] So, 23 Julie 2023 10:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19432
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
herstelwerk
Afbreking: her•stel•werk
Samestelling: herstel + werk


Selfstandige naamwoord: herstelwerk
Meervoud:

Betekenis:
• Die werk wat nodig is om iets wat stukkend is reg te maak.

Gebruik:
• Die motor is vir herstelwerk na 'n werkswinkel geneem.

Sinoniem:
• heelmaakwerk
• herstelling
• lapwerk
• regmaakwerk
• reparasiewerk

Vertaling:
Engels: repairwork, restoration
Nederlands: herstelwerkzaamheden, reparatiewerk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ongelukstoneel
Volgende onderwerp: kortaf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 12:58:20 MGT 2024