Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » merkblokkie
merkblokkie [boodskap #142664] So, 23 Julie 2023 10:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20278
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Merkblokkies
Merkblokkies
merkblokkie
Afbreking: merk•blok•kie
Samestelling: merk + bokkie


Selfstandige naamwoord: merkblok
Meervoud: merkblokke
Verkleinwoord: merkblokkie
Meervoud van verkleining: merkblokkies

Betekenis:
• 'n Blokkie waarin iets afgemerk word.

Gebruik:
• Maak 'n kruis of regmerkie is die toepaslike merkblokkie.

Sinoniem:
• keuseblokkie
• keuseboks
• merkboks
• seleksieboks

Vertaling:
Engels: check box, checkbox, tick box, tickbox
Nederlands: aankruisvakje, selectievakje, aanvinkvak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: intubeer
Volgende onderwerp: ongelukstoneel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Sep 29 01:38:42 MGT 2024