Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » intubeer
intubeer [boodskap #142663] So, 23 Julie 2023 09:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20278
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
intubeer
Afbreking: in•tu•beer


Werkwoord: intubeer
Verlede tyd: het geïntubeer

Betekenis:
• Om 'n buis aan te lê, veral vir mediese redes deur die mondholte in die lugpyp in.

Gebruik:
• Die pasiënt het longontsteking opgedoen en moes dringend geïntubeer word.

Sinoniem:
• verpyp

Verwant:
• intubasie

Vertaling:
Engels: to intubate
Nederlands: intuberen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: priesterskap
Volgende onderwerp: merkblokkie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Sep 29 03:32:53 MGT 2024