Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanduider
aanduider [boodskap #142661] So, 23 Julie 2023 09:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20278
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanduider
Afbreking: aan•dui•der
Samestelling: aandui + -der


Selfstandige naamwoord: aanduider
Meervoud: aanduiders

Betekenis:
• Iets wat iets anders aandui/uitwys.
• (chemie) 'n Stof wat van kleur verander om 'n chemiese eienskap aan te dui.

Gebruik:
• Inflasie is 'n aanduider van die stand van 'n ekonomie.
• Lakmoes is een van die bekendste aanduiders om die pH-vlak van 'n oplossing te bepaal.

Wisselvorm:
• aanduier

Sinoniem:
• indikator
• wyser

Vertaling:
Engels: indicator
Nederlands: indicator

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: noodoproep
Volgende onderwerp: priesterskap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Sep 29 07:26:11 MGT 2024