Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » minus
minus [boodskap #142629] Wo, 19 Julie 2023 17:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19432
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
minus
Afbreking: mi•nus


Werkwoord: minus
Verlede tyd: het geminus

Betekenis:
• Om die vorige en volgende getalle van mekaaf af te trek.

Gebruik:
• Vyf minus drie is twee.

Sinoniem:
• min

Antoniem:
• plus

Vertaling:
Engels: to minus
Nederlands: minnen


Selfstandige naamwoord: minus
Meervoud: minusse

Betekenis:
• 'n Nadeel of 'n negatiewe bedrag.
• Die minusteken, -.

Gebruik:
• Die slaapkamer is baie klein; dit is 'n minus.
• 'n Minus maal met 'n plus is 'n minus.

Afgelei:
• minusteken
• plus-minus

Vertaling:
Engels: minus
Nederlands: minus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plus
Volgende onderwerp: vermenigvuldig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 13:07:29 MGT 2024