Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plus
plus [boodskap #142628] Wo, 19 Julie 2023 16:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19459
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
plus
Afbreking: plus


Werkwoord: plus
Verlede tyd: het geplus

Betekenis:
• Om die vorige en volgende getalle bymekaar te tel.

Gebruik:
• Drie plus vier is sewe.

Sinoniem:
• bytel
• en
• inreken

Antoniem:
• minus

Vertaling:
Engels: to plus
Nederlands: plussen


Selfstandige naamwoord: plus
Meervoud: plusse

Betekenis:
• 'n Voordeel of 'n positiewe bedrag.
• Die plusteken/optelteken, +.

Gebruik:
• Die kombuis is groot; dit is 'n groot plus.
• 'n Minus maal met 'n minus is 'n plus.

Afgelei:
• plus-minus
• plusteken
• surplus

Vertaling:
Engels: plus
Nederlands: plus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: binnekom
Volgende onderwerp: minus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 06:39:38 MGT 2024