Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » binnekom
binnekom [boodskap #142627] Wo, 19 Julie 2023 13:15
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19488
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
binnekom
Afbreking: bin•ne•kom
Samestelling: binne + kom


Werkwoord: kom binne, binnekom
Verlede tyd: het binnegekom

Betekenis:
• Om na die binnekant toe te gaan.

Gebruik:
• 'n Hondjie het die inwoners gewaarsku toe rowers die huis binnekom.

Sinoniem:
• binneloop
• binnestap
• binnery
• binnevaar
• ingaan
• inkom
• insluip
• intree

Afgelei:
• binnekomend
• binnekoms

Vertaling:
Engels: to enter, walk in, make an entrance
Nederlands: binnekom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lidmaatskap
Volgende onderwerp: plus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 09:58:36 MGT 2024