Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lidmaatskap
lidmaatskap [boodskap #142626] Wo, 19 Julie 2023 12:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19497
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lidmaatskap
Afbreking: lid•maat•skap
Samestelling: lidmaat + -skap


Selfstandige naamwoord: lidmaatskap
Meervoud: lidmaatskappe

Betekenis:
• Die status van 'n persoon wat as 'n lid by 'n organisasie aangesluit het.

Gebruik:
• Ek was vroeër 'n lid van die klub, maar het my lidmaatskap opgesê.

Hiponiem:
• erelidmaatskap

Afgelei:
• lidmaatskapaansoekvorm
• lidmaatskapgelde
• lidmaatskapsbewys
• lidmaatskapsgelde
• lidmaatskapsfooie
• lidmaatskapskaart
• lidmaatskapsnommer

Vertaling:
Engels: membership
Nederlands: lidmaatschap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: neushoringvoël
Volgende onderwerp: binnekom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jul 03 10:25:21 MGT 2024