Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » neushoringvoël
neushoringvoël [boodskap #142625] Wo, 19 Julie 2023 12:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Neushoringvoëls
Neushoringvoëls
neushoringvoël
Afbreking: neus•ho•ring•vo•ël
Samestelling: neushoring + voël


Selfstandige naamwoord: neushoringvoël
Meervoud: neushoringvoëls
Verkleinwoord: neushoringvoëltjie
Meervoud van verkleining: neushoringvoëltjies

Betekenis:
• Groot voël in die familie bucerotidae met 'n kenmerkende snawel wat sydelings afgeplat en na onder gebuig is, dikwels met 'n vergrote snawelrif op die bosnawel.

Gebruik:
• By die neushoringvoël lê die wyfie haar eiers in 'n holte in 'n boom, waarna die mannetjie dit met modder toemessel.

Hiponiem:
• damararooibekneushoringvoël
• geelbekneushoringvoël
• grootneushoringvoël
• grysneushoringvoël
• rooibekneushoringvoël

Vertaling:
Engels: hornbill
Nederlands: neushoornvogel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bontkwagga
Volgende onderwerp: lidmaatskap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jul 05 19:54:06 MGT 2024