Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe » Reka wil Afrikaans leer
Reka wil Afrikaans leer [boodskap #14234] Vr, 01 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Kobus Pietersen" writes:

. Afrikaans leer. (kan die huidige NG nie beter gebruik word vir mense =
> wat die taal wil leer nie. ek sien daar is heelwat navraag. Dit kan dan =
> later weereens as motivering vir 'n s.c.a gebruik word, aangesien dit =
> dan oor die taal gaan.

Kobus, ek dink jy sê nou 'n baie goeie
ding. Ek stel voor dat ons die nuusgroep
baie meer aktief gebruik om Afrikaans vir
beginners nuttig te maak.

Gloudina

Vir Reka (vertaling van moeilike woorde)

moeilik= difficult
voorstel=propose
nuttig maak= useful
Re: Reka wil Afrikaans leer [boodskap #14253 is 'n antwoord op boodskap #14234] Sa, 02 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
>
> Kobus, ek dink jy sê nou 'n baie goeie
> ding. Ek stel voor dat ons die nuusgroep
> baie meer aktief gebruik om Afrikaans vir
> beginners nuttig te maak.
>
> Gloudina
>
> Vir Reka (vertaling van moeilike woorde)
>
>
> moeilik= difficult
> voorstel=propose
> nuttig maak= useful
>
Ek sekondeer dit! Kan 'n mens miskien die mense vra wat hulle graag
sal wil sien - ek dink Gloudina het hier met iets oulik begin - maar
ekself gaan nie die tyd kry om al my plasings te vertaal nie! Help!
Vorige onderwerp: Introductory Afrikaans
Volgende onderwerp: Afrikaans Translation Help needed - Thanks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 14:06:51 MGT 2024