Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » agterstand
agterstand [boodskap #142396] Sa, 01 Julie 2023 10:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19810
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
agterstand
Afbreking: ag•ter•stand
Samestelling: agter + stand


Selfstandige naamwoord: agterstand
Meervoud: agterstande
Verkleinwoord: agterstandjie
Meervoud van verkleining: agterstandjies

Betekenis:
• Dit waarmee 'n mens agter geraak het. Die verskil tussen die huidige en die gewenste toestand.

Gebruik:
• Hoe gaan ons ooit hierdie agterstand inhaal?

Sinoniem:
• agterstalligheid
• gaping
• leemte
• tekortkoming

Antoniem:
• voorsprong

Afgelei:
• leeragterstand
• mededingsagterstand

Vertaling:
Engels: state of being behind, backlog
Nederlands: achterstand

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dissiplinêr
Volgende onderwerp: tekortskiet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Aug 09 04:18:10 MGT 2024