Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dissiplinêr
dissiplinêr [boodskap #142395] Sa, 01 Julie 2023 10:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19810
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dissiplinêr
Afbreking: dis•si•pli•nêr


Byvoeglike naamwoord: dissiplinêr
Attributief: dissiplinêre

Betekenis:
• Wat die dissipline betref.

Gebruik:
• 'n Dissiplinêre verhoor is teen die nalatige werker aanhangig gemaak.

Sinoniem:
• tugregtelik

Vertaling:
Engels: disciplinary
Nederlands: disciplinair

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verhoor
Volgende onderwerp: agterstand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Aug 08 22:24:15 MGT 2024