Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skynsel
skynsel [boodskap #142393] Sa, 01 Julie 2023 09:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19810
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skynsel
Afbreking: skyn•sel


Selfstandige naamwoord: skynsel
Meervoud: skynsels
Verkleinwoord: skynseltjie
Meervoud van verkleining: skynseltjies

Betekenis:
• Die weerkaatsing van lig.

Gebruik:
• Die vis is silwer met 'n pienk skynsel.

Sinoniem:
• blink
• glans
• glimps
• glimmering
• glinster
• gloed
• skitter
• tint
• vonk

Afgelei:
• ligskynsel
• naskynsel
• afskynsel
• verskynsel
• vuurskynsel

Vertaling:
Engels: shine, glow, light, glimmer
Nederlands: schijnsel, glans

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorhel
Volgende onderwerp: verhoor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Aug 09 02:21:34 MGT 2024