Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorhel
oorhel [boodskap #142392] Sa, 01 Julie 2023 08:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19810
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die Skewe toring van Pisa.
Die Skewe toring van Pisa.
oorhel
Afbreking: oor•hel
Samestelling: oor + hel


Werkwoord: hel oor, oorhel
Verlede tyd: het oorgehel

Betekenis:
• Om gevaarlik na 'n kant toe oor te leun.

Gebruik:
• Aanvanklik het die toring van Pisa in verskillende rigtings begin oorhel, wat dit sy gebuigde vorm gegee het.

Sinoniem:
• aanleun
• kantel
• oorbuig
• oorhang
• oorlê
• oorleun
• oorneig

Afgelei:
• oorhelling

Vertaling:
Engels: to lean over, incline
Nederlands: overhellen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: driemasskip
Volgende onderwerp: skynsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Aug 09 00:47:21 MGT 2024