Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » musiekgroep
musiekgroep [boodskap #142390] Sa, 01 Julie 2023 07:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19810
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Musiekgroep.
'n Musiekgroep.
musiekgroep
Afbreking: mu•siek•groep
Samestelling: musiek + groep


Selfstandige naamwoord: musiekgroep
Meervoud: musiekgroepe
Verkleinwoord: musiekgroepie
Meervoud van verkleining: musiekgroepies

Betekenis:
• 'n Groep musikante wat saam sing en/of musiek maak.

Gebruik:
• Adam is 'n Afrikaanse musiekgroep wat deur Reynardt Hugo, Kyle Grant en Hugo Ludik gestig is.

Sinoniem:
• musiekgeselskap

Hiponiem:
• ensemble
• koor
• popgroep
• orkes

Vertaling:
Engels: music group, band
Nederlands: muziekgroep

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: korporaal
Volgende onderwerp: driemasskip
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Aug 09 01:52:39 MGT 2024