Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » korporaal
korporaal [boodskap #142389] Vr, 30 Junie 2023 20:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19810
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
korporaal
Afbreking: kor•po•raal


Selfstandige naamwoord: korporaal
Meervoud: korporale
Verkleinwoord: korporaaltjie
Meervoud van verkleining: korporaaltjies

Betekenis:
• 'n Militêre rang; onderoffisier onder 'n sersant, maar bo 'n soldaat.

Gebruik:
• Die soldate staan op aandag terwyl die korporaal inspeksie hou.

Afgelei:
• onderkorporaal
• korporaalskap
• korporaalstrepe

Afkorting:
• kpl.

Vertaling:
Engels: corporal
Nederlands: korporaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: draakvrug
Volgende onderwerp: musiekgroep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Aug 09 01:46:11 MGT 2024