Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » draakvrug
draakvrug [boodskap #142388] Vr, 30 Junie 2023 20:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19810
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Oopgesnyde draakvrug.
'n Oopgesnyde draakvrug.
draakvrug
Afbreking: draak•vrug
Samestelling: draak + vrug


Selfstandige naamwoord: draakvrug
Meervoud: draakvrugte
Verkleinwoord: draakvruggie
Meervoud van verkleining: draakvruggies

Betekenis:
• Die vrug van 'n kaktus in die genus Hylocereus.

Gebruik:
Draakvrugte het 'n romerige wit vleis vol swart pitjies en 'n ligte soet smaak.

Sinoniem:
• pitaja

Vertaling:
Engels: dragon fruit
Nederlands: drakenvrucht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beskermer
Volgende onderwerp: korporaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Aug 09 00:39:48 MGT 2024