Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beskermer
beskermer [boodskap #142387] Vr, 30 Junie 2023 20:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19810
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beskermer
Afbreking: be•sker•mer
Samestelling: beskerm + -er


Selfstandige naamwoord: beskermer
Meervoud: beskermers
Verkleinwoord: beskermertjie
Meervoud van verkleining: beskermertjies

Betekenis:
• Iets of iemand wat oppas en beskerm.

Gebruik:
• God wat die opregtes help, is my beskermer.

Sinoniem:
• bewaarder
• herder
• hoeder
• oppasser

Hiponiem:
• jasbeskermer
• kettingbeskermer
• kunsbeskermer
• moubeskermer
• rokbeskermer
• skermbeskermer
• vredebeskermer

Vertaling:
Engels: protector, defender
Nederlands: beschermer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: motorongeluk
Volgende onderwerp: draakvrug
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Aug 09 03:51:23 MGT 2024