Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » diagnoseer
diagnoseer [boodskap #142385] Vr, 30 Junie 2023 19:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19810
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
diagnoseer
Afbreking: di•ag•no•seer


Werkwoord: diagnoseer
Verlede tyd: het gediagnoseer

Betekenis:
• Om 'n diagnose te maak; die oorsaak van 'n probleem (soos 'n siekte) bepaal.

Gebruik:
• Die pasiënt is verkeerd gediagnoseer.

Sinoniem:
• agterkom
• bepaal
• uitvind
• vasstel

Afgelei:
• diagnosering
• diagnoseerbaar

Vertaling:
Engels: to diagnose
Nederlands: diagnosticeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beslag
Volgende onderwerp: motorongeluk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Aug 09 01:41:47 MGT 2024