Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gassilinder
gassilinder [boodskap #142379] Vr, 30 Junie 2023 09:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19810
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Gassilinders
Gassilinders
gassilinder
Afbreking: gas•si•lin•der
Samestelling: gas + silinder


Selfstandige naamwoord: gassilinder
Meervoud: gassilinders
Verkleinwoord: gassilindertjie
Meervoud van verkleining: gassilindertjies

Betekenis:
• 'n Silinder van metaal waarin vloeibare gas onder druk gestoor word.

Gebruik:
• Vyf mense is beseer toe 'n gassilinder in die restaurant se kombuis ontplof het.

Sinoniem:
• gasbottel

Vertaling:
Engels: propane cylinder, gas jar
Nederlands: gascilinder, gasfles

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: proefneming
Volgende onderwerp: draaglik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Aug 09 03:10:23 MGT 2024