Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sonpaneel
sonpaneel [boodskap #142377] Vr, 30 Junie 2023 09:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19810
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sonpaneel
Afbreking: son•pa•neel
Samestelling: son + paneel


Selfstandige naamwoord: sonpaneel
Meervoud: sonpanele
Verkleinwoord: sonpaneeltjie
Meervoud van verkleining: sonpaneeltjies

Betekenis:
• Toestel wat die strale van die son in elektrisiteit omskep; fotovoltaïese paneel.

Gebruik:
• Met al die beurtkrag help dit om so 'n paar sonpanele op die dak te sit.

Vertaling:
Engels: solar panel
Nederlands: zonnepaneel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanhangig
Volgende onderwerp: proefneming
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Aug 08 23:38:17 MGT 2024