Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanhangig
aanhangig [boodskap #142376] Vr, 30 Junie 2023 09:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19810
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanhangig
Afbreking: aan•han•gig
Samestelling: aanhang + -ig


Byvoeglike naamwoord: aanhangig
Attributief: aanhangige

Betekenis:
• Om iets onder die aandag te bring; ter sprake maak.

Gebruik:
• 'n Saak van manslag is by die polisie aanhangig gemaak.

Afgelei:
• aanhangigmaking

Vertaling:
Engels: under consideration, pending
Nederlands: aanhangig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nuusagentskap
Volgende onderwerp: sonpaneel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Aug 09 01:16:33 MGT 2024