Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nuusagentskap
nuusagentskap [boodskap #142375] Vr, 30 Junie 2023 08:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19810
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nuusagentskap
Afbreking: nuus•a•gent•skap
Samestelling: nuus + agentskap


Selfstandige naamwoord: nuusagentskap
Meervoud: nuusagentskappe

Betekenis:
• 'n Agentskap wat nuus versamel en aan ander beskikbaar stel.

Gebruik:
• Volgens die nuusagentskap, Reuters, is talle betogers tydens die opstand beseer.

Sinoniem:
• nuusdiens

Vertaling:
Engels: news agency
Nederlands: nieuwsagentschap, persbureau

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spesialis
Volgende onderwerp: aanhangig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Aug 08 22:28:14 MGT 2024