Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spesialis
spesialis [boodskap #142374] Vr, 30 Junie 2023 08:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19810
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
spesialis
Afbreking: spe•sia•lis


Selfstandige naamwoord: spesialis
Meervoud: spesialiste
Verkleinwoord: spesialissie
Meervoud van verkleining: spesialissies

Betekenis:
• Persoon wat in iets spesialiseer; baie kennis oor 'n bepaalde onderwerp het.

Gebruik:
• Die dokter het die man na 'n spesialis verwys.

Sinoniem:
• deskundige
• kenner
• vakkundige
• vakman
• tersakekundige

Hiponiem:
• breinspesialis
• hartspesialis
• huidspesialis
• kinderspesialis
• skoonheidspesialis
• taalspesialis
• vakspesialis

Afgelei:
• spesialisgebiede
• spesialisasiesituasie
• spesialisasiekursusse
• spesialisasierigting
• spesialiseringsrigting
• spesialiserings
• spesialisasierigtings
• spesialiseringsrigtings
• spesialiseringskursus

Vertaling:
Engels: specialist, expert
Nederlands: specialist

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: manslag
Volgende onderwerp: nuusagentskap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Aug 09 03:32:55 MGT 2024