Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » brandwond
brandwond [boodskap #142372] Vr, 30 Junie 2023 08:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19810
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
brandwond
Afbreking: brand•wond
Samestelling: brand + wond


Selfstandige naamwoord: brandwond
Meervoud: brandwonde
Verkleinwoord: brandwondjie
Meervoud van verkleining: brandwondjies

Betekenis:
• 'n Besering wat deur vuur of hitte veroorsaak is.

Gebruik:
• Die man is in geïnduseerde koma geplaas nadat hy derdegraadse brandwonde oor meer as 70% van sy liggaam opgedoen het.

Sinoniem:
• brandplek

Vertaling:
Engels: burn
Nederlands: brandwond

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: strafbaar
Volgende onderwerp: manslag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Aug 09 04:10:58 MGT 2024