Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mooimaak
mooimaak [boodskap #142370] Vr, 30 Junie 2023 07:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19810
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
mooimaak
Afbreking: mooi•maak
Samestelling: mooi + maak


Werkwoord: maak mooi, mooimaak
Verlede tyd: het mooigemaak
Teenwoordige deelwoord: mooimakend
Verlede deelwoord: mooigemaakte

Betekenis:
• Om iets of iemand mooier te maak.

Gebruik:
• Die deurklokkie lui en sy maak haarself vinnig mooi.

Sinoniem:
• grimeer
• opdoen
• opsmuk
• optooi
• verfraai
• versier

Vertaling:
Engels: to beautify, make beautiful
Nederlands: mooimaken, adoniseren


Selfstandige naamwoord: mooimaak
Meervoud:

Betekenis:
• Die handeling van mooier maak.

Gebruik:
• Sy hou van mooimaak.

Afgelei:
• mooimaakgoed
• mooimaakwenk
• mooimakery

Vertaling:
Engels: beautify
Nederlands: optooi

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: individueel
Volgende onderwerp: strafbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Aug 08 23:34:55 MGT 2024