Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » individueel
individueel [boodskap #142369] Do, 29 Junie 2023 20:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19810
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
individueel
Afbreking: in•di•vi•du•eel
Samestelling: individu + -eel


Byvoeglike naamwoord: individueel
Vergrotende trap: individueeler
Oortreffende trap: individueelste
Attributief: individuele
Partitief: individueels

Betekenis:
• Wat betrekking het op 'n enkele individu of ding (en nie die groter kollektief nie).

Gebruik:
• 'n Slak kan sy eiers individueel of in groepe lê.

Wisselvorm:
• indiwidueel

Sinoniem:
• afsonderlik
• persoonlik

Vertaling:
Engels: individual
Nederlands: individueel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: meeding
Volgende onderwerp: mooimaak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Aug 09 04:07:23 MGT 2024