Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » meeding
meeding [boodskap #142368] Do, 29 Junie 2023 19:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19810
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
meeding
Afbreking: mee•ding
Samestelling: mee + ding


Werkwoord: ding mee, meeding
Verlede tyd: het meegeding

Betekenis:
• Om saam met ander te probeer om iets te bereik of in die hande te kry.

Gebruik:
• Tien spanne sal tydens die toernooi om die trofee meeding.

Sinoniem:
• kompeteer
• konkurreer
• opponeer
• wedywer

Afgelei:
• meedinging
• meedinger
• meedingster

Vertaling:
Engels: to compete, rival
Nederlands: meedingen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitgebreid
Volgende onderwerp: individueel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Aug 09 01:09:09 MGT 2024