Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gesinsgeweld
gesinsgeweld [boodskap #142365] Do, 29 Junie 2023 18:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19810
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gesinsgeweld
Afbreking: ge•sins•ge•weld
Samestelling: gesin + -s- + geweld


Selfstandige naamwoord: gesinsgeweld
Meervoud:

Betekenis:
• Geweld teenoor 'n familielid, soos 'n vrou, kind of ouer persoon.

Gebruik:
• Beide mans en vrouens kan skuldig wees aan, of die slagoffers wees van gesinsgeweld.

Vertaling:
Engels: domestic violence
Nederlands: huiselijk geweld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ondersoekbeampte
Volgende onderwerp: kinderbeskerming
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Aug 09 02:51:09 MGT 2024