Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ondersoekbeampte
ondersoekbeampte [boodskap #142364] Do, 29 Junie 2023 18:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19810
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ondersoekbeampte
Afbreking: on•der•soek•be•amp•te
Samestelling: ondersoek + beampte


Selfstandige naamwoord: ondersoekbeampte
Meervoud: ondersoekbeamptes
Verkleinwoord: ondersoekbeamptetjie
Meervoud van verkleining: ondersoekbeamptetjies

Betekenis:
• 'n Beampte wat 'n saak ondersoek en feite bymekaarmaak (soos 'n speurder by die polisie).

Gebruik:
• Die polisie het die voorval bevestig en gevra dat enige persoon met inligting die ondersoekbeampte skakel.

Vertaling:
Engels: investigating officer
Nederlands: opsporingsambtenaar, onderzoeksfunctionaris

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onderweg
Volgende onderwerp: gesinsgeweld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Aug 09 00:58:45 MGT 2024