Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onderweg
onderweg [boodskap #142363] Do, 29 Junie 2023 18:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19810
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onderweg
Afbreking: on•der•weg
Samestelling: onder + weg


Bywoord: onderweg

Betekenis:
• Wat reeds vertrek (of begin) het; op pad; in aantog; in transito.

Gebruik:
• Ons het onderweg na die kerk eers by die kafee gestop.

Vertaling:
Engels: on the way, en route
Nederlands: onderweg

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoogstens
Volgende onderwerp: ondersoekbeampte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Aug 08 22:45:42 MGT 2024